Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(DOWNLOAD) "Mugabe en die wit Afrikaan" by Ben Freeth ~ eBook PDF Kindle ePub Free

Mugabe en die wit Afrikaan

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Mugabe en die wit Afrikaan
  • Author : Ben Freeth
  • Release Date : January 05, 2011
  • Genre: Biographies & Memoirs,Books,Politics & Current Events,Political Science,
  • Pages : * pages
  • Size : 2672 KB

Description

Sedert president Mugabe in 2000 sy gewelddadige grondbeslagleggingsprogram van stapel gestuur het, is duisende wit boere en hul gesinne gedwing om al hul besittings agter te laat en uit Zimbabwe te vlug. Ben Freeth en sy skoonpa, Mike Campbell, wat meer as dertig jaar lank op hul eie grond gewoon en geboer het, was egter nie van plan om bes te gee nie. Hulle het Mugabe in internasionale howe die stryd aangesê - ’n wanhopige stryd waarvoor hulle bitter duur sou betaal.
Mugabe en die wit Afrikaan is ’n eerstehandse beskrywing van die waansin waarin Zimbabwe gedompel is terwyl Mugabe se trawante landbougrond verwoes, plaastoerusting gesteel, diere doodgemaak, huise afgebrand, die plaaswerkers geïntimideer en die boere aangerand of vermoor het. Dit is ’n hartverskeurende verhaal van trauma en tragedie, maar ook van moed, oor een familie wie se diepe sin vir geregtigheid en onwrikbare Christelike beginsels hulle gedring het om alles in die stryd te werp ter wille van hul huis en hul land.


Free Download "Mugabe en die wit Afrikaan" PDF ePub Kindle


Post a Comment for "(DOWNLOAD) "Mugabe en die wit Afrikaan" by Ben Freeth ~ eBook PDF Kindle ePub Free"